As jy op 1Kyk registreer kies jy jou eie unieke gebruiksnaam en wagwoord. Dit is jou sleutel tot 1Kyk en jou geheim!
Net jy kan met jou gebruilksnaam en wagwoord op jou rekening inteken. Dit gee jou alleen toegang tot jou advertensie en profile.
1Kyk weet dat jy met vertroulike inligting registreer. Daarom het 1Kyk die beste sekerheidstegnologie wat op datum gehou word. 1Kyk het ook die beste diensverskaffer om ons kredietkaart dienste te behartig.
Selfs nie groot banke kon aan ons streng eise voldoen nie. Daarom het ons 2Checkout (www.2checkout.com) gekies. 2Checkout is die internasionale leier in Internet bankdienste en kredietkaart betalings. Met 2Checkout, Hetzner SA en 1Kyk kan jy gerus wees van goeie en veilige diens.
Debietorders word verwerk en ingevorder deur Netcash (PTY) Ltd. Hulle is deel van die Sage Group.
Jou maandelikse premie sal nie verhoog word nie
Om te kanselleer, gaan na 'My rekening'
Na betaling kan jy die besondhede van jou rekening sien in 'My rekening'.
Fakture en bewyse van betaling is ook daar.