

1Kyk het in 2000 begin om uitgesoekte .co.za name te koop. Teen 2011 het 1Kyk meer as 2-miljoen besoekers gehad sonder om eens te adverteer. Dit is die bewys dat die navraag na Afrikaans op die Internet reusagtig is. Vandat 1Kyk in ander media adverteer, het ons besoekers sewe keer vermeerder.
Nou het 1Kyk meer besoekers as adverteerders
Toe 1Kyk begin om op bekende radio-stasies en ander media in Suid-Afrika te adverteer, het ons meer besoekers as adverteerders begin kry. Dis goeie nuus vir jou besigheid. Kyk self hoe 1Kyk werk deur enige van 1Kyk se .co.za name in jou soekenjin se soekruimte te tik.
Bv. as jy
www.loodgieters.co.za of www.restaurante.co.za of www.huisverbeterings.co.za of www.dakkappe.co.za of www.kleuterskole.co.za of www.tandartse.co.za of www.boumateriale.co.za of www.motorstekoop.co.za of www.paneelkloppers.co.za of www.fisioterapeute.co.za of www.drankwinkels.co.za of www.slotmakers.co.za of enige van 1Kyk se meer as 400 .co.za name intik, sal jy reguit na 1Kyk.co.za se voorblad gaan.
So het ons elke dag duisende besoekers via ons .co.za name. Duisende mense land by www.1kyk.co.za – en natuurlik op jou advertensie(s).
Klik op enige .co.za naam en kyk self wat gebeur.
1Kyk kry elke dag nuwe adverteerders - tot groot 'Ayoba' van ons duisende besoekers!













