logo-small2

Sien alles met 1Kyk

facebooktwitter1Kyk Blog
      
    
<-- Terug

as1

Met 1Kyk beheer jy jou eie advertensies en foto's. Verander dit soos en wanneer jy wil!

Spesiale 1Kyk aanbod! Ons pryse is nou gevries, wat beteken jou 1Kyk premie sal nooit verhoog nie.
Sukses op die internet = langtermyn verhouding met 1Kyk!

As jy jou Facebook-rekening aan jou 1Kyk-rekening wil koppel, klik op Facebook 'Sign In' en volg die instruksies. Dit maak jou sake baie maklik.

Nou is jy ingeteken met jou eie gebruiksnaam en wagwoord.

Hoe stel ek my eie advertensie op?

  1. Klik op 'My advertensies' of 'Alle Kategorieë'.
  2. Kies 'n kategorie wat by jou besigheid pas. 
    (As daar nie een is nie, kontak 1Kyk, dan skep ons een vir jou)
  3. Op die volgende blad, klik 'Ek wil my advertensie hier sit'
  4. Stel jou advertensie op en klik 'Stuur'.
  5. Kies nou ‘n betalings-opsie. (Jy kan ook op die voorblad 'n betalings-opsie kies.)
  6. Vul 'n debietorder vorm in, of maak 'n kredietkaart betaling.
  7. 1Kyk sal die inligting nagaan en jou advertensie publiseer. Dit kan al dieselfde dag verskyn!
  8. As jy iets wil verander, gebruik jou gebruiksnaam en wagwoord om in te teken. Maak soveel verandering soos jy wil.

Welkom by 1Kyk en Voorspoed!

Op 1Kyk skep jy jou eie advertensie en jy kan dit verander wanneer jy wil.

people