Vraag: My besigheid het nie sy eie webblad nie. Ek het ook nie Facebook of Twitter nie kan 1Kyk my nog help? Antwoord: Verseker, kom stel net jou eie advertensie op en ons sorg vir die res!
Vraag: My besigheid het sy eie webblad. Hoe kan 1Kyk my nog help? Antwoord: Duisende besoekers klik van 1Kyk direk deur na jou besigheid se webblad!
Vraag: Waar kry 1Kyk so baie besoekers? Antwoord: 1Kyk se besoekers soek na ons honderde unieke .co.za name en kom dan by 1Kyk uit. 1Kyk trek ook duisende besoekers via Facebook, Twitter en ander sosiale media. Boonop adverteer 1Kyk landwyd op opelug borde, radiostasies en ander media.
Vraag: Kan ek my advertensie opstel voor ek betaal? Antwoord: Ja, stel jou advertensie op en laai jou foto’s. As jy tevrede is kan jy 'n betalingsmetode kies. 1Kyk publiseer dan jou advertensie.
Vraag: Kan my besigheid vandag nog op die lug verskyn. Antwoord: Ja, so gou as wat jy jou eie advertensie opstel en 'n betalings opsie kies so gou kan ons hom goedkeur en publiseer, vandag nog!
Op 1Kyk skep jy jou eie advertensie en jy kan dit verander wanneer jy wil.