logo-small2

Sien alles met 1Kyk

facebooktwitter1Kyk Blog
      
    
<-- Terug

as1

Jy moet 'n e-pos adres hê om te begin.

Spesiale aanbod! Registreer nou en jou premie sal nooit verhoog nie.

Onthou; Op 1Kyk is jy in beheer van jou advertensies en foto's. Jy kan dit verander net soos en wanneer jy wil! Sukses op die Internet kom met aanhoudende, maandelikse advertensies!

Registreer via Facebook deur op die Facebook kenteken te klik. Gaan na die 'Teken in' opsie op die kieslys. Klik op 'Sign in' en volg die instruksies.

As jy nie 'n Facebook rekening het nie, skep een. Die opsie is daar of klik op die gewone 'Registreer' opsie onder die Facebook opsie op die hoof kieslys.
  1. Klik op 'Alle Kategorieë' of 'My advertensies'.
  2. Kies 'n kategorie wat by jou besigheid pas.
    (As daar nie 'n kategorie is nie, kontak ons en sal een vir jou skep)
  3. Klik op 'Ek wil my advertensie hier sit'
  4. Stel jou eie advertensie op en klik 'Stuur'.
  5. Sodra jou advertensie geskep is, kyk vir die opsies om te betaal en kies die een vir jou. (Jy kan ook op die voorblad een kies)
  6. Vul 'n debietorder vorm in, of maak 'n kredietkaart betaling.
  7. 1Kyk sal die inligting nagaan en jou advertensie plaas. Dit kan dieselfde dag nog op die lug wees!
  8. Jou advertensie behoort dieselfde dag nog op die lug te wees!
  9. Jy kan enige tyd met jou gebruiksnaam en wagwoord aanteken om jou advertensie te verander soos en wanneer jy wil!

 

Die 1kyk netwerk is 'n Geregistreerde Besigheid en Handelsmerk - Reg.no - 2010 / 013717 / 23
  1. Al jou inligting is belangrik en vertroulik. Ons beskerm dit met die beste beskikbare sekuriteidstegnologie en hou ons veiligheidstelsels op datum met onder andere 1Kyk,......Hetzner SA,......en Netcash SA - (Die leier op die gebied van Internet Bankdienste en deel van die - SAGE GROEP).
  2. Debietorders word op die 1ste werkdag van elke maand ingevorder.
    Ons vra 30 dae kennis as jy wil kanselleer. Jy kan dit per e'pos doen.
  3. *******Onthou, sukses kom nie oornag nie, maar sien self die resultate. Oor die lang termyn sal jy met 1Kyk sukses sien!******
  4. 1Kyk laat jou konstant op die Internet adverteer via Facebook, Twitter en ander sosiale media, terwyl ons seker maak Google sien jou raak. Ons stel jou ook bloot aan bekende radiostasies om jou besigheid nog groter blootstelling te gee!
  5. As jy meer as een advertensie onder verskillende .co.za name, wil hê, kontak ons vir spesiale instruksies.
  6. Vir die beste blootstelling, kies die regte woorde en spel reg.
  7. Met groot soekenjins soos Google, Yahoo en Bing is die eerste sin van jou advertensie die belangrikste.
  8. Jy kry die beste resultate met 'n goeie advertensie en maandelikse en aanhoudende blootstelling. Dis wat 1Kyk jou bied!

1Kyk bied jou besigheid ook:

  • Blootstelling aan duisende besoekers elke dag op meer as 400 uitgesoekte .co.za name!
  • Advertensie wat jy self skep!
  • Alle besoekers op 1Kyk kan reguit deurklik na jou eie webblad!
  • Advertensie(s) en foto's kan elke dag verander word soos en wanneer jy wil!
  • Jy kan self die kategorie kies waarin jy wil adverteer - of gebruik gerus een van ons unieke .co.za name!
1Kyk = Duisende besoekers elke dag op al ons .co.za name!
plus - Honderde bykomende besoekers op jou eie webblad (as jy een het)
plus - 1Kyk het landwye blootstelling en advertensies op alle media, groot radiostasies en die Internet!
plus - Kry super blootstelling op sosiale media soos Facebook en Twitter!
Jy hoef niks te doen nie!... Ons doen dit vir jou! plus

plus -- Met duisende 'hits' elke dag van oral en reg deur die land sorg 1Kyk dat jou advertensies en besigheid vinnig bo-aan groot soekenjins beland, soos Google,Yahoo, Bing, ens... - en dis waar almal jou besigheid gaan raaksien!
= Suksesvolle besigheid met uitstekende inkomste!

Hoekom wag om geld uit die Internet te maak? Begin nou!

ca1

Welkom by 1Kyk en voorspoed!

Onthou! - Vertel jou vriende en familie van 1Kyk. Maak vandag
seker jou besigheid is op 1Kyk.

Kyk ook of daar verteenwoordiging van jou besigheid, diens of
produk in jou area deur uitgesoekte .co.za name is.

Op 1Kyk skep jy jou eie advertensie en jy kan dit verander wanneer jy wil.

people